Tuis

Die Bybel

Die Bybel is die woord van God.

Die Bybel is die bes verkope boek in die wêreld.

Die Bybel is in die meeste tale vertaal teenoor enige ander boek.

Daarom moet ons die Bybel lees en bestudeer

Kom deel saam in die verbreding van ons kennis van die Bybel.

Laat ons saam ons verlustig in die woord van God en Hom al beter leer ken.

Want

Die onderrig uit U mond is vir my beter as duisende stukke goud en silwer” Psalm 119:72 (2020 vertaling)

Bybel studie in die tuin

Ander webladsye vir Bybelkennis en Bybel studie

Die ekerk is ‘n wonderlike blad met baie preke, Bybelstudies, en Bybel kennis.

Besoek die ekerk webbladsy.

Nog ‘n webladsy wat ryk is aan Bybelkennis en Bybelstudies is die Bible project in Afrikaans

Besoek Bible Project Afrikaans