
Die denke oor Hebreërs kom alles uit die boek “Hebreërs vir vandag” deur Andrie du Toit.
Hebreërs 1:1-2
God praat:
| In die verlede | In die laaste dae (Nou) |
| met ons voorvaders | met ons |
| deur die profete | deur Sy Seun |
Verskuilde kontraste. God praat:
| Baie keer | Eens en vir altyd |
| Op baie maniere (deur die profete) | Op volmaakte wyse (deur Jesus) |

