Skip to content
Bybel student logo
  • Tuis
  • Webjoernale
  • Oor Bybel student
  • Tuis
  • Webjoernale
  • Oor Bybel student

Volkleur prent van Jesus

Hierdie oordenking kom uit die boek "Hebreërs vir vandag" deur Andrie du Toit. Hebreërs 1:2-4 Daar word agt kenmerke van Jesus gegee in afwisselende kategorië: Skepping en God se wêreld.…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2026-06-17
  • Nuwe testament
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Teenstellings open Hebreërs preek

Die denke oor Hebreërs kom alles uit die boek "Hebreërs vir vandag" deur Andrie du Toit. Hebreërs 1:1-2 God praat: In die verledeIn die laaste dae (Nou)met ons voorvadersmet onsdeur…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2026-06-17
  • Nuwe testament
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Twee skeppingsverhale

Die Naam van God in die eerste skeppings verhaal is "God" en in die tweede skeppings verhaal "Here God" Eerste skeppings verhaal Genesis 1 tot Genesis 2:3 vertel die eerste…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2024-08-05
  • Ou testament
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Besoedeling van stilte

De mens is bekommerd oor elke vorm van besoedeling, maar min mense dink aan die besoedeling van stilte. Daar is min stilte in hierdie tyd waarin ons leef: Verkeer geraas,…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2024-07-25
  • My gedagtes
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Sonde, wet, dood – Jesus, geloof, vryspraak.

Romeine 1 Sonde bring dood. Aanhef, Dankgebed en Paulus se roeping. 1:1-7. Brief van Paulus, afgesonder vir die evangelie van God, geroepe apostel deur die genade van Jesus Christus. Die…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2024-07-15
  • Nuwe testament
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Gebeure rondom lydensaankondigings van Jesus

Wat is die lydensaankondigings Dit is waar Jesus Sy disipels vertel dat Hy baie moet ly en sterf en na drie dae opgewek word. Daar is drie lydensaankondigings in elk…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2024-07-05
  • Nuwe testament
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Wat is “Die Klein Profete”

Wat is die "Klein Profete"? Hoe lyk dit in die Hebreeuse Bybel? Hoe is hulle gerangskik in die Ou Testament? Die Klein Profete is die boeke Hosea tot Maleagi in…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2024-06-28
  • Die klein profete
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Die klein profete (4)

Ek wil julle wys hoe ek die klein profete Haggai tot Maleagi onthou. Haggai Tweede kortste boek in die Ou Testament. Dit is geskryf na die ballinge terug gekeer het.…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2024-06-18
  • Haggai tot Maleagi
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Die klein profete (3)

In hierdie joernaal vertel ek hoe ek die klein profete Nahum tot Sefanja onthou. Nahum Profesie van oordeel teenoor Nineve. Nineve, hoofstad van Assirië, sal vernietig word. Die Here wreek…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2024-06-18
  • Nahum tot Sefanja
  • 1 Kommentaar
Lees Verder

Die klein profete (2)

Ek wil julle graag vertel hoe ek Obadja, Jona en Miga onthou. Obadja Obadja profeteer teen Edom, die nageslag van Esau. Edom sal vernietig word want hulle het hulle verlekker…

  • pbvivier
  • Geplaas op 2024-06-17
  • Obadja tot Miga
  • Geen kommentaar
Lees Verder

Posts pagination

1 2 >>

Onlangse plasings

  • Volkleur prent van Jesus
  • Teenstellings open Hebreërs preek
  • Twee skeppingsverhale
  • Besoedeling van stilte
  • Sonde, wet, dood – Jesus, geloof, vryspraak.

Onlangse kommentaar

  1. Willem Botha op Die klein profete (3)

Argiewe

  • Junie 2026
  • Augustus 2024
  • Julie 2024
  • Junie 2024

Kategorieë

  • Die klein profete
  • Haggai tot Maleagi
  • Hosea tot Amos
  • My gedagtes
  • Nahum tot Sefanja
  • Nuwe testament
  • Obadja tot Miga
  • Ou testament
Kopiereg &kopie; Alle regte voorbehou. Trots aangedryf deur WordPress | Theme: Log Book deur ThemeMiles.