Volkleur prent van Jesus

Hierdie oordenking kom uit die boek “Hebreërs vir vandag” deur Andrie du Toit.

Hebreërs 1:2-4

Daar word agt kenmerke van Jesus gegee in afwisselende kategorië: Skepping en God se wêreld.

Plek merk

Skepping

  • Erfgenaam van alle dinge. Alles behoort aan Jesus.
  • Skepper. Deur Jesus is die wêreld geskep.
Plek merk

God se wêreld

  • Jesus straal God se heerlikheid uit.
  • Jesus is die ewebeeld van God.
Plek merk

Skepping

  • Jesus hou alles in stand.
  • Jesus bewerk reiniging van sondes. Ons verlossing.
Plek merk

God se wêreld

  • Jesus sit aan die regterhand van God. Die heel belangrikste posisie.
  • Jesus is verhewe bo die engele soos wat Sy Naam uitnemender is as hulle sin.

‘n Pragtige kleurprent van Jesus!

Gereed vir Bybelstudie

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui